

# Event Details

- **Event Name**: Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater
- **Event Start and End Date**: Thu, 16 Jul, 2026 at 10:00 am – Thu, 16 Jul, 2026 at 11:00 am
- **Event Description**: ? LIEWE HEKSIE WORD “GESCAM”
✨ Kinderteater @ Die Centurion Teater

Liewe Heksie het ’n prys gewen… maar hoe hou mens nou eintlik jou geld veilig?

? Datums: 16 – 18 Julie 2026
? Tyd: Sien vertoningskedule
? Kaartjies: R140
?️ Bespreek nou: https://qkt.io/LieweHeksieCT26

Wanneer Levinia haar prysgeld ontvang, probeer Karel Kat haar leer van finansies, rente en begrotings — maar o wee, dit laat haar kop draai! Met die nare Geelheks wat haar kloutjies op die geld wil kry, lyk ’n bankrekening dalk veiliger… maar is dit regtig vir Liewe Heksie?

Hoe lyk ’n “scammer”? En hoe beskerm mens jou geld as tel en syfers nie jou sterkpunt is nie? Liewe Heksie het julle hulp nodig!

Hierdie opvoedkundige en skreeusnaakse produksie, gebaseer op Verna Vels se geliefde karakters, leer jong en oud oor geld, veiligheid en slim besluite — alles deur die krag van teater.

Teks en Regie: Margit Meyer-Rödenbeck
Met: Eldon van der Merwe en Mia van der Merwe
Vervaardig deur: Start The Conversation™

#LieweHeksie #Kinderteater #CenturionTeater
- **Event URL**: https://allevents.in/centurion/liewe-heksie-word-gescam-kinderteater-die-centurion-teater/200030280247755
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 9

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Centurion
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: Die Centurion Teater
- **lat**: -25.843680453139
- **long**: 28.209061412148
- **full address**: Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events6/banners/11ec6ddd3d8d0eb2193d47aeb054f655fc33c6e04245d2b71da62dc703473443-rimg-w1200-h628-dcaec4f5-gmir?v=1783672645

## FAQs

- **Q**: When and where is Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater being held?
  - **A:** Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater takes place on Thu, 16 Jul, 2026 at 10:00 am to Thu, 16 Jul, 2026 at 11:00 am at Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater?
  - **A:** Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater is organized by Die Centurion Teater.
- **Q**: What has been the experience of attendees at Die Centurion Teater's events?
  - **A:** Die Centurion Teater has 102+ followers on AllEvents, reflecting a trusted and active community of event-goers who follow their events. Die Centurion Teater has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Liewe Heksie word 'Gescam' | Kinderteater @ Die Centurion Teater",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events6/banners/11ec6ddd3d8d0eb2193d47aeb054f655fc33c6e04245d2b71da62dc703473443-rimg-w1200-h628-dcaec4f5-gmir?v=1783672645",
        "startDate": "2026-07-16",
        "endDate": "2026-07-16",
        "url": "https://allevents.in/centurion/liewe-heksie-word-gescam-kinderteater-die-centurion-teater/200030280247755",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Die Centurion Teater",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa",
                "addressLocality": "Centurion",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-25.843680453139",
                "longitude": "28.209061412148"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "? LIEWE HEKSIE WORD “GESCAM”\n✨ Kinderteater @ Die Centurion Teater\n\nLiewe Heksie het ’n prys gewen… maar hoe hou mens nou eintlik jou geld veilig?\n\n? Datums: 16 – 18 Julie 2026\n? Tyd: Sien vertoningskedule\n? Kaartjies: R140\n?️ Bespreek nou: https://qkt.io/LieweHeksieCT26\n\nWanneer Levinia haar prysge",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Die Centurion Teater",
                "url": "https://allevents.in/org/die-centurion-teater/7468130",
                "description": "By die Centurion Teater kan jy seker wees van gehalte vermaak in 'n atmosferiese, knus omgewing.  "
            }
        ]
    }
]
```